Friday, January 23, 2009

Geskenke

Alhoewel geskenke altyd welkom is, is ons grootste geskenk dat julle die dag saam met ons deel. Vir die wat steeds idees soek, gaan kyk hier:

Mr Price Home
Registry Reference: 6640 of 2009/04/25 en soek dan Elizabeth en Jaco

http://www.mrpricehome.co.za/giftregistry/home.asp

Boardmans
RW84312 of Meades of Viljoen

http://www.edgars.co.za/Edgars/Registries/Wedding/Wedding.htm?MenuItem=Registries

Monday, January 12, 2009

Verblyf

  1. Otter's Bend - vitara@lando.co.za/ 023 616 3268
  2. Asher Riverside Cottages - info@asher.co.za/ 084 762 4729
  3. Melkhout - melkhoutfarm@telkomsa.net/ 082 578 5875
  4. Matzikamma - phantom1@iafrica.com / 023 616 2184
  5. Die Boomhuis - 023 616 2237
  6. The Breede River Goose Kampering - 082 759 5727
  7. Shepherds's Cottage - 082 847 6141

Friday, December 26, 2008

Belangrike Inligting

Belangrike inligting:
• R.S.V.P asb. voor of op 31 Januarie 2009 by Alida per SMS of oproep by 082 223 1026 of 011 976 2293 of alida@wineandmore.co.za
• Daar sal wyn op die tafels wees en ook ‘n kontant kroeg. Gaste moet asb. nie hulle eie drinkgoed na die onthaal bring nie.
• 24 April - Vrydagaand sal daar ‘n bring en braai wees by die Boskamp te Breede Escape vir almal wat reeds in Robertson of Bonnievale is. Die braai begin 19:00 en almal kan maar inval soos hulle arriveer of gereed is.
• Daar is baie wynplase wat besoek kan word en ook ander besienswaardighede in die omgewing. Kyk gerus na die volgende webtuistes vir meer inligting:
- http://www.robertsonwinevalley.com
- http://www.bonnievale.co.za/
• Kaapstad lughawe is omtrent 160km van Robertson af, diegene wat gaan vlieg moet asb. hulle eie vervoer vanaf die lughawe reël. Ons sal help waar ons kan en probeer saamry reëlings tref, maar kan nie waarborg dat ons almal sal kan afhaal nie.

Tuesday, December 23, 2008

Troue 25 April 2009

Besoek asb die webtuiste as jy meer oor Breede Escape wil uitvind:
http://www.breedeescape.co.za