Belangrike inligting:
• R.S.V.P asb. voor of op 31 Januarie 2009 by Alida per SMS of oproep by 082 223 1026 of 011 976 2293 of alida@wineandmore.co.za
• Daar sal wyn op die tafels wees en ook ‘n kontant kroeg. Gaste moet asb. nie hulle eie drinkgoed na die onthaal bring nie.
• 24 April - Vrydagaand sal daar ‘n bring en braai wees by die Boskamp te Breede Escape vir almal wat reeds in Robertson of Bonnievale is. Die braai begin 19:00 en almal kan maar inval soos hulle arriveer of gereed is.
• Daar is baie wynplase wat besoek kan word en ook ander besienswaardighede in die omgewing. Kyk gerus na die volgende webtuistes vir meer inligting:
- http://www.robertsonwinevalley.com
- http://www.bonnievale.co.za/
• Kaapstad lughawe is omtrent 160km van Robertson af, diegene wat gaan vlieg moet asb. hulle eie vervoer vanaf die lughawe reël. Ons sal help waar ons kan en probeer saamry reëlings tref, maar kan nie waarborg dat ons almal sal kan afhaal nie.
Friday, December 26, 2008
Tuesday, December 23, 2008
Troue 25 April 2009
Besoek asb die webtuiste as jy meer oor Breede Escape wil uitvind:
http://www.breedeescape.co.za
http://www.breedeescape.co.za
Subscribe to:
Comments (Atom)